LEPHALALE — Saterdag 11 Mei se geborgde gholfdag ten bate van die Volle Evangelie Kerk is goed ondersteun.
Die formaat was ‘n twee-bal beterbal en C Vermaak en D Buys wen die kompetisie met ‘n goeie telling van 47. J van Vuuren en J Botha was tweede met ‘n
Welcome to the Lephalale/Ellisras Business Website,
The aim of this website is to provide a reliable and free platform for visitors and community members to find information about the area, business and trade.
if you are a visitor, you can visit the business directory already populated with more than 200 businesses in the
Lephalale/Ellisras area.
if you are a business owner, everything on this site is free of charge, add your business logo website address, update your listing, start a free blog to tell visitors what specials and products you have available.
if you have any suggestions or things you feel needs to be added to this site please contact us This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. and we will try and assist you where possible.
Bellow you can find the latest news in South Africa, this is a news feed from different news sources in South Africa.
What is the news in South Africa
Wintertyd = Wedvlugtyd
LEPHALALE — Die spanning is aan die oplaai en mens kan byna die opgewondenheid in die lug voel wanneer die plaaslike duiweboere bymekaar kom vir ‘n vergadering of iets dergliks. Dit voel byna soos die vars Ellisras oggendluggie wat dreig om ‘n hoedervleisie op die arms te veroorsaak. Die oë blink wanneer daar oor die duiwe of die wedvlugseisoen gep
...Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/167-wintertyd-=-wedvlugtyd
Goeie ondersteuning van VEK gholfdag
J van Vuuren, Pastoor Andries Pretorius, M Scheepers en komiteelid Herman Steyn (Foto verskaf)
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/176-goeie-ondersteuning-van-vek-gholfdag
Mogol-pluimbalklub – Speler van die Maand
V.l.n.r: Magdeld du Plessis, Jonina Grobler, Tommy Muszynski en Jacques Botha (Foto verskaf)
LEPHALALE — Die Mogol pluimbalklub gee maandeliks erkenning aan die manlike en vroulike speler wat die meeste vordering gedurende daardie spesifieke maand getoon het.
Maart se Spelers van die Maand was Magdeld du Plessis en Tommy Muszynski. Hulle het ook
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/178-mogol-pluimbalklub-%E2%80%93-speler-van-die-maand
Mogol Rugby steeds op koers
LEPHALALE — Mogol rugby het Vrydagaand 11 Mei in Warmbad kragte gemeet met Kwagga rugbyklub van Warmbad.
In ‘n klipharde wedstryd het Mogol gewys dat samespel en volharding die sleutel tot oorwinning is.
Alhoewel die Kwaggas nooit moed verloor het nie, was Mogol net te sterk en het alle fasette van die spel oorheers. Hulle het uiteindelik met 38 - 5
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/171-mogol-rugby-steeds-op-koers
Geen stop aan Mogol Nyala Boogklub
LEPHALALE — Mogol Nyala Boogklub het die afgelope naweek voortgebou op hul 2012 suksesse en het oortuigend gewen tydens die tweede klubligastelsel-kampioenskap wat by Thabazimbi-skietbaan aangebied is. Hulle het vroeër ook puik gevaar in die eerste ligakampioenskap wat te Bela-Bela aangebied is.
Elke klub van die Limpopoprovinsie bied een
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/137-geen-stop-aan-mogol-nyala-boogklub
Vaalwater Rondomtalie
VAALWATER — Verskeie skole van die omgewing het op 19 April ‘n Rondomtalie-sportsbyeenkoms gehou. Die skole wat daaraan deelgeneem het was Laerskool Vaal-water, Byzonderheid, Euforbia en Waterberg Academy.
Die eerste byeenkoms van die rondomtalie is op 19 April by die gasskool Waterberg Academy in Vaalwater gehou.
Elke skool kry ʼn beurt om die
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/142-vaalwater-rondomtalie
Mogol Nyala Boogklub floreer
LEPHALALE — Sedert Hennie van Staden vanaf Januarie 2012 die voorsitter van die Mogol Nyala Boogklub geword het, toon die klub ‘n oplewing in ledetal en is hy oortuig dat groot dinge in die toekoms vermag gaan word.
Hennie word bygestaan deur komiteelede Frans Delport sr (ondervoorsitter), Sjereen van Staden (sekretaresse en tesourier) en Dirk
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/132-mogol-nyala-boogklub-floreer
Netbal, Rugby
Netbal
Vlagskip vaar voort
LEPHALALE — Die o.13 Rassie netbaldogters wen Marble Hall oortuigend op eie bodem op 19 April en wys vir die ander spanne hoe dit gedoen word.
Die o.9 span het hul voorbeeld gevolg en wen hul wedstryd 18-0. (Foto verskaf)

Rugby
Liga-wedstryde
LEPHALALE — Die rugby-ligawedstryde het op 19 April teen Marble Hall begin en vir d
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/122-netbal-rugby
Mogol Hengelklub-nuus
LEPHALALE — Die hengelkompetisie by Stilwaters Hengelgat wat op 14 April plaasgevind het, het goed verloop en die hengelaars het baie vis uitgetrek.
Die naweekkompetisie vir April kon ongelukkig nie realiseer nie, maar dit het die hengelaars nie weggehou van die water af nie! Die lede wat by Renosterkop sou gaan hengel, het toe maar eie waters
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/82-mogol-hengelklub-nuus
Mogol Nyala Boogklub
LEPHALALE — Mogol Nyala Boogklub het die afgelope naweek by Marble Hall se Bush Fellows Game Lodge aan die strawwe ABO (Africa Bow Hunter Organization) Limpopo- kampioenskappe deelgeneem. Daar was 161 deelnemers teenwoordig.
Elf van Mogol Nyala Boogklub het aan die kompetisie deelgeneem - die meeste deelnemers nóg.
Daar word op slegs twintig
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/83-mogol-nyala-boogklub
Hoera vir EHS Hokkietoer!
LEPHALALE — Die eerste- en o.16 hokkiespan van Hoërskool Ellisras het van 3 - 6 April ‘n hokkiekliniek in Potchefstroom bygewoon. Die spelers het 06:00 Dinsdagoggend van die skool vertrek en het na 13:00 gearriveer waarna denimbroeke inderhaas met oefenbroeke vervang is.
Deelnemers het elke dag afrigting gekry en vaardighede en strategiese spel
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/84-hoera-vir-ehs-hokkietoer
Goue Lizbé pronk met brons en goud!
LEPHALALE — Lizbé Buitendag. Dié oud-leerder van Hoërskool Ellisras het weer bewys dat sy ‘n goue meisie is tydens die onlangse SA Atletiekkampioenskappe in Germiston deur ‘n goue medalje te verower in die 4 x 400m aflos.
Sy het ook ‘n brons medalje verower in die 800m meisies o.23 (sy is net 19 jaar oud!) met ‘n tyd van 2:13. Dié prestasie maak ha
Read more http://www.mogolpos.co.za/index.php/sport/item/86-goue-lizb%C3%A9-pronk-met-brons-en-goud
More Articles...
- Maize production blossoms in SA
- Oceana tries to wiggle off the hook
- Vaccine is the best hope against Aids
- SA requires nuance and local focus
- Treasury takes aim at savings costs
- Rand bears the brunt of euro fears
- testing auto for Verashni 2
- testing auto for Verashni
- All hail Sue, Sin City's salon queen
- Bureaucracy slows delivery -- Zuma
- Uproar over unionist's huge salary hike just 'a campaign'
- Police boss moves against Richard Mdluli
- Report would not change SA media, say representatives
- Malema's millions: Juju ally resists tax probe
- Facebook shares slump in Nasdaq debut
- Tatane trial witness has hidden agenda, says lawyer
- Hospitals can wash hands of superbug
- Malawi's Banda to investigate Mutharika transition plot
- Turf battles don't create jobs
- One approach does not fit all
- The tobacco industry by the numbers
- Mladic 'personally ordered Srebrenica massacre'
- Bafana recall for veteran Nomvethe
- Tales of a female gangster girl
- Zimbabwe politicians chase the religious vote
- Palacios revolution: Crowning the Pirates' king
- Home and history on Bayern's side
- Nigerian 'prophet' rattles Zanu-PF
- Government to appeal e-tolling interdict
- France's Hollande brings diversity, equality to Cabinet






